Daar is 'n graf in die kerkhof, waar ons altyd by sal wee. Daar is 'n plek in ons huis wat altyd leeg sal wees, daar is 'n wond in ons harte wat nooit sal genees.
Rus sag liewe moeder. U arbeid is klaar. Die hande wat vir ons gewerk het rus sag inmekaar.